Ek is in Suid Afrika gebore, is Afrikaanssprekend en woon in Engeland.
My groot liefde is die Streptocarpus plant wat wild groei in die woude van Suid Afrika. Ek het 'n
groot versameling van hierdie lieflike plante. Almal is in Brittanje gekweek en gekoop.
My groot wens is om ook Streptocarpus wat in Nederland gekweek is te koop. Ek kan ongelukkig geen
naam van 'n kwekery wat hierdie plante kweek opspoor nie.
Ek hoop u kan my help, ek sal dit baie waardeer.
Groete
Leonie Trevor
Dit bericht is gesloten. U kunt niet meer reageren op dit bericht
Reacties
Mtb:
19-06-2007
Probeer hierdie link:
http://www.kwekerij-souman.nl/index.php?select=kwekerij&kwekerijid=3
Op hulle site gee hulle aan streptocarpusse te kweek.
Baie geluk en laat ons hoor!
Leonie trevor:
19-06-2007
Goeie Dag,
Baie dankie vir die inligting. Ek waardeer dit!
Ons vertrek more vir 'n begrafnis in Wallis. Dan gaan ek ook die geleentheid kry om Dibleys self te
besoek. Ek was nog nie persoonlk daar nie.
Sodra ons Maandag terug is, sal ek Souman kwekery skakel en ek sal laat weet wat hulle se.
Laat dit goed gaan.
Leonie Trevor
Streptocar:
04-07-2007
Hei Leonie,
Zie eens mijn blog: http://blog.seniorennet.be/streptocar ,daar vind u mijn verzameling.
Ik wil plantjes (stekjes of bladeren) ruilen.
Groetjes.
Streptocar.
Dit bericht is gesloten. U kunt niet meer reageren op dit bericht